Jungu Josh 2, Kryger Van Aboemondia
.N$260.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Josh is ingehuldig as die nuwe koning van Kalimbula. Hy sukkel met die idee van koning wees. Silvia, sy ma, is egter nie dood nie. Sy slaag daarin om van die plaas te ontsnap. Intussen maak ‘n misterieuse kryger haar verskyning en Josh se koningskap word tot die uiterste beproef. Hy vra die hulp van die geheimsinnige sifashama met hul rooi mantels, maar dit help nie. Masjeba se raad kom teen ‘n prys. En waar is Silvia? Sal sy Kalimbula bereik voor dit te laat is en alles om Josh in duie stort?
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780624090786 |
| GTIN | 9780624090786 |


Sonel Combrinck
De Wet Hugo
Zelda Bezuidenhout
Jaco Jacobs
n Hond Sal Dit Beslis Nie Wees Nie
Atir En Die Kameelperd
Gebruik Jou Verbeelding
Maisy: Maisy's House
Can I Join Your Club
Secret Seven 1, The Secret Seven
Bomani Meerkat: Two Jealous Meerkats
Hans Gee Herklaas Horings 