Jou Romeo
Fanie ViljoenN$230.00
4 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Gegrond op Jou Romeo, die tienerrolprentsensasie van die jaar. Yvette droom al van graad agt af om Shakespeare se Romeo en Juliet in haar matriekjaar op die planke te bring. Maar die hoof het ander planne – die skool se kuns- en kultuurbegroting word gesny en al die geld word vir die T20-kriekettoernooi aangewend. In ‘n poging om te verseker dat die produksie steeds plaasvind, vra Yvette die gewildste ou in die skool, die krieketheld Marko Marais, om die rol van Romeo te vertolk.
| Book Author | Fanie Viljoen |
|---|---|
| EAN | 9780624081210 |
| GTIN | 9780624081210 |


Sonel Combrinck
Ben Venter
Cor Dirks
Vita Du Preez
Little Children's Puzzle Pad
Revenge Of Seven
Davel Vroue 7: Fleur
First Sticker Book: My Day
Magic Born
Zack Is Back Omnibus
Mission Survival 1, Gold Of The Gods
Jopie Fourie
Grilgrypers 1, Vloek Van Vreesbaai 