Jasper 2, Die Rugbyheld
C.F. Beyers-BoshoffN$160.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS
Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke van dié gewilde reeks.
Hierdie is die tweede titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit is ‘n boek om te lees en te herlees. Saam met die Viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal word en saam met die vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke! Jasper het nog altyd geweet hy is lief vir rugby, maar hy het nie besef dat hy ’n rugbyheld sou word nie!
Kom deel in die avonture van Jasper!
| Book Author | C.F. Beyers-Boshoff |
|---|---|
| EAN | 9781485303695 |
| GTIN | 9781485303695 |


GR von Wielligh
Marieta Nel
Hennie Aucamp
Fanie Viljoen
Questions And Answers For The Classroom Gr 7-9
Tippie: Leer My Lees Boekpak, Vlak 3
Tippie LML, Aktiwiteitstel 2, Vlak 1
Owl Babies
Woordenaar Van Tah
Mooihoekbos: Boeta Skrik Groot
Ouma Is n Kroek 