Ink
.N$165.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Tinka word bewus van woorde en taal, boeke en lees. Sy teken haarself af op ‘n vel koerantpapier. Nou het sy ‘n maat en sy noem haar “Ink”. Met haar lyf vol woorde, is Ink die perfekte maat vir Tinka. Sy neem Ink na haar kamer om haar beste boeke vir haar te wys, want ” ‘n boek is soos ‘n maat, met die beste stories om te vertel”. ‘n Meesleurende en diepsinnige prenteboek vir lesers 5+ wat ook volwasse lesers se verbeelding sal aangryp.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780624077947 |
| GTIN | 9780624077947 |


Theresa Van Baalen
.
.
.
Die Ontwaking Van Winter 1: Harklop
Tippie Does Math Boxset
Can You See: Little Elephant?
Die Klein Boek Van : Katastrofiese Kattekwaad
Potjie Pot Poems
Magic Born
Supervillain
50 Vrae Oor Hoe Om Die Planeet Te Red
Prettige Feite: Wonders Van Die Woud
Grandpa Zombie
Familie Storiebybel Oordenkings
Secret Seven 1, The Secret Seven
Magical Mermaids Magic Ink
Wikkels Vark, Is Dit Slaaptyd? 