HOJDTT 7: Hoe Om n Draak Se Storm Te Tem
Cressida CowellN$220.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS
Harwarrus het drie maande, vyf dae en ses uur om terug by Berk te kom, sy pa te red, teen Ysslange te veg EN die jaarlikse vriendskaplike interstam-swemgala te wen. Gaan hy dit regkry? Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was ’n swaardvegter, draak¬fluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Maar die reeks gaan oor toe hy nog gesukkel het om ’n held te wees. Kinders wat DreamWorks se film How To Train your Dragon uit 2010 onthou, kan Hiccup (oftewel Harwarrus) se avonture nou in Afrikaans lees!
| Book Author | Cressida Cowell |
|---|---|
| EAN | 9781485305613 |
| GTIN | 9781485305613 |


Hennie Aucamp
Jaco Jacobs
Marieta Nel
Fanie Viljoen
Studiegids: Blinkertjies In Pa Se Baard
Leesgids: Lukas Bou n Superkar
Prof Fungus 11, Sneeumasjien
Wat Werner Doen Met Sy Drie Miljoen
Speurder Sammi
Die Skool Van Rampspoedige Talente
My Ouma Is n Rock-Ster
My Lulla Bilble For Boys
Pharos: Grondslagfase Woordeboek / Foundatin Phase Dictinary
Alles-In-Een: Klankboek Vir Leerders: Huistaal Gr3
Dierestories 4 