Hoezit: My Liggaam
.N$145.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Waarom is ’n gaap aansteeklik?
Hoekom is party mense kleurblind?
Wat laat jou hik?
Hoeveel keer klop jou hart per dag?
Ontdek die wonderlike wêreld van die menslike liggaam met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van die menslike liggaam kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry!
Vind meer uit oor die verskillende liggaamstelsels wat jou aan die lewe hou, ontdek fassinerende feite oor jou hart, brein en ander organe, en vind uit waarom kieme jou siek kan maak en hoe om hulle te beveg!
Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780799384451 |
| GTIN | 9780799384451 |


.
.
Fanie Viljoen
.
Middernag Fees
Leesgids: Perseus
Go Wild: Elephants
Puzzle 500 Stukke
Isla And The Happily Ever After
Familie Storiebybel Oordenkings 