Grilgrypers 5, Die Groen Watergraf
De Wet HugoN$200.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die tingerige Wian is baie opgewonde wanneer hy uiteindelik in pleegsorg geplaas word en van die weeshuis kan ontsnap. Net jammer dat die oorgewig boelie, Pierre, saam met hom by dieselfde gesin gaan woon. Maar Wian se nuwe ouers is glad nie gaaf en ordentlik soos hy hom voorgestel het nie. Inteendeel, hulle maak hom doodbenoud. Veral toe hulle hom voorstel aan sy nuwe “suster”, Cornelia – ‘n massiewe, mak krokodil wat in die agterplaas woon.
| Book Author | De Wet Hugo |
|---|---|
| EAN | 9780798178891 |
| GTIN | 9780798178891 |


P.G Du Plessies
Fanie Viljoen
Cor Dirks
Rudie Van Rensburgh
Get Me To 21
Rower Hotsenplots
Wat Werner Doen Met Sy Drie Miljoen
Sammy And The Scyscraper Sandwich
Z is vir Zackie, Boekpak 1
Wenskat
I Spy Island
Vega Jane: End Of Time
Oor n Motorfiets, n Zombiefliek 