Grilgrypers 4, Meisie In Die Maanlig
De Wet HugoN$200.00
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Babette se pa gaan oorsee en sy moet by die vreemde tannie Theodora op Rustfontein gaan bly. Sy voel gou tuis, veral toe sy die aantreklike Tiaan en tannie Theodora se oulike hondjie ontmoet. Sy kan boonop haar sangtalent uitleef in die plaaslike teater se musiekproduksie. Maar alles is nie pluis in die dorp nie. Dit het iets te doen met die geskiedkundige begraafplaas op die bult en die legende van die meisie in die maanlig. Wie is die vrou in die swart lykswa wat Babette agtervolg? En waarom sien haar nuwe vriendin, Avani, ook die aaklige toneel wat een middag haar kamer afspeel? Babette moet veg vir haar lewe wanneer sy haar vasloop in ‘n horde grillige zombies. Maar sal sy haar grootste vrese kan oorkom?
| Book Author | De Wet Hugo |
|---|---|
| EAN | 9780798178860 |
| GTIN | 9780798178860 |


.
Fanie Viljoen
Madelein Rust
Ben Venter
Tania Brink Omnibus
Grilgrypers 5, Die Groen Watergraf
Siener In Die Suburbs
Perde Omnibus 1
Liefdesles
Oor n Motorfiets, n Zombiefliek
Grilgrypers 1, Vloek Van Vreesbaai
n Hart Is Net Atome 