Grilgrypers 1, Vloek Van Vreesbaai
De Wet HugoN$180.00
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Nie lank nadat die dertienjarige Miek saam met sy ouers in Vreesbaai kom woon nie, begin vreemde dinge gebeur. Nie net is hierdie kusdorpie permanent toe onder digte mis nie, maar Miek word skielik gedurig gekonfronteer met sy grootste vrees: ‘n monsteragtige, woedende hond. Gou lyk dit ook asof sy nuwe vriende by die skool elkeen ook ‘n geheim met hulle saamdra. Kan dit wees dat al die kinders op Vreesbaai deur iets afgrysliks geterroriseer word?
| Book Author | De Wet Hugo |
|---|---|
| EAN | 9780798176750 |
| GTIN | 9780798176750 |


Fanie Viljoen
Jaco Jacobs
.
Cicelia Steyn
Grilgrypers 4, Meisie In Die Maanlig
Hoendervleis
Secret Seven 5, Go Ahead Secret Seven
Big Bear
Pops And The Nearly Dead
Lam Ter Slagting
Dekonstruksie Van Retta Blom
Ben And The Whales
Laaste Lewe 