Glam Divas
Salet ScheeresN$290.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Talia, Didi en Lienka is al van kleuterskooldae af beste vriendinne. Noudat hulle in graad tien is, weet hulle presies wat die skool nodig het: ’n funky agentskap wat partytjies reël, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Maar as jy in graad tien is, is dit nie kinderspeletjies om almal te oorreed om jou ernstig op te neem nie.
Tussen die agentskap, meisies wat vasbeslote is om die Glam-divas se lewens te versuur en seuns wat hulle knieë lam maak, is daar nooit ’n vervelige oomblik nie.
Lees nou al drie hierdie geliefde verhale saam in een lekkerlees-omnibus. Daar is 552 bladsye in hierdie monster van ‘n boek. Uitstekende waarde vir geld en die beste ding ooit tydens grendeltyd!
Met ’n sterk fokus op entrepreneurskap kan hierdie reeks jong meisies bemagtig en inspireer om hulle belangstellings en talente te verander in vaardighede wat hulle toekoms kan bou.
| Book Author | Salet Scheeres |
|---|---|
| EAN | 9780639600420 |
| GTIN | 9780639600420 |


.
.
Edyth Bulbring
Stephanie Perkins
Potjie Pot Poems
Diary Of A Wimpy Kid, The Getaway
Secret Seven 5, Go Ahead Secret Seven
Siener In Die Suburbs
Magic Born
Pumpkin Finds Her Kindness
Hello, I Must Be Going 