Gif
.N$230.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Joe Schutte en sy pelle, Nathe en Thabo, lewe vir rugby. Alles anders in Joe lewe is so vars soos verlede jaar se brood.
Maar skielik verander iets in die rugbyspan. Dit voel asof hulle spanmaats oornag groter, sterker, beter is. Joe en Thabo verloor hulle plekke in die span terwyl Nathe onseker is oor sy plek. Die drie beraam ’n plan, maar dis onwettig en die risiko is groot. Joe wÃl nie, maar besef dat hy nie anders kan as om te help nie. Asof die drek in sy lewe nie genoeg is nie, moet hy hom bekommer oor Sticks en Nina, sy ouer suster, ook.
Dan is daar Joanne. As Joe en Joanne se sterre mekaar gevind het, waarom kan sy ma haar nie verdra nie?
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780637005500 |
| GTIN | 9780637005500 |


Elizabeth Wasserman
De Wet Hugo
Marga Jonker
Sonel Combrinck
Studiegids: Losprys In Parys
Alles-In-Een Lewensvaardighede Gr R Onderwysersgids
Studiegids: Blinkertjies In Pa Se Baard
Leesgids: My Ouma Is n Rockster
Leesgids: Lukas Bou n Superkar
Big Bear
Light Perpetual
Spring 