Gevaarlike Lopies
.N$210.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Fantastiese nuus vir jong sportliefhebbers! Vir die eerste keer verskyn twee van Jaco Jacobs se supergewilde sportstories saam in een omnibus!
In Gevaarlike lopies kan Henk nie wag vir die kriekettoer om te begin nie. Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd ná die ander te speel! Maar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie ’n gewone toer gaan wees nie. Wie probeer by die span se bussie inbreek, en wat soek hulle? Is daar regtig iemand wat snags in die koshuisgange rondsluip, of is dit Henk se verbeelding? Kort voor lank lyk dit of die kriekettoer in ’n nagmerrie gaan ontaard …
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780799384482 |
| GTIN | 9780799384482 |


Hennie Aucamp
Jaco Jacobs
GR von Wielligh
Fanie Viljoen
Secret Seven 5, Go Ahead Secret Seven
Sprokiesperde 4, Sprankel Die Seeperdjie
Croc and Pickle, Level 1, Book 2, Croc Ate My Sock
Singing Turtle And Other Folk And Fairy Tales
Secret Seven 1, The Secret Seven
Stink 6: Utimate Thumb-Wrestling Smackdown
My Eerste Boek Oor Syfers
Sticker Dolly Stories: Woodland Princess
Woordenaar Van Tah 