Gebeente
Ettienne van HeerdenN$385.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Met ’n onverwagte trein kom Magistraat Imker Goedeman aan op Gebeente, ’n klein dorpie op die Vergete Grootpad noord van Sutherland. Die omgewing is geruk deur ’n opspraakwekkende plaasmoord, maar ’n nog komplekser saak moet ondersoek word: die diefstal van die melkweg. Ons is hier in die buurt van onwaarskynlikhede en eindelik word die ganse regstelsel uitgedaag. Historie, mite, allegorie en magiese realisme word sjarmant verweef in dié meeleurende roman.
| Book Author | Ettienne van Heerden |
|---|---|
| EAN | 9780624094678 |
| GTIN | 9780624094678 |


.
.
Short Stories
Hans Du Plessis
Die Drie Lewens Van Hannali Human
Supervillain
Alleen Onder Die Maan
Dinosaur Ultimate Handbook
Kroonwild
Briewe Van Mieliepit
Familie Storiebybel Oordenkings
Prettige Feite: Wonders Van Die Woud
50 Vrae Oor Hoe Om Die Planeet Te Red
Dierestories 3
Wie Skrik Vir Wortel Wolf
Droomvangers 