Elevation Book 2: The Rising Tide
Helen BrainN$100.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die tweede titel in die gewilde fantasie-trilogie wat in ‘n futuristiese Kaapstad afspeel. Ebba het slegs drie maande oor om die vier verlore talismans te vind en te verhoed dat die wêreld vernietig word. Die spanning tussen die nuwe regering en die rebellegroep loop hoog en Ebba is vasgevang in die middel. Micah spandeer intusssen baie tyd met die pragtige Samantha Lee en desperaat om sy liefde te behou, stem Ebba in tot een laaste opoffering.
| Book Author | Helen Brain |
|---|---|
| EAN | 9780798172288 |
| GTIN | 9780798172288 |


.
.
.
.
Ouma Mollie En Die Mensvreter
Zackie Mostert Omnibus 2
Tippie LML Aktiwiteitsboek
Langsame Leila
Wenskat
Z is vir Zackie, Boekpak 1
Hoenderdief
My Gunsteling Slaapstories
365 Days
Snitch 