Druk Speel
Leon Van NieropN$280.00
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Hoe gemaak wanneer jy filmstudie as ‘n genre in jou klas moet behandel? Druk speel! is spesiaal geskryf om onderwysers te help om die hoe en wat van filmanalise beter te kan verstaan. Nie net help flimstudie met leerders se verbetering van visuele geletterdheid nie, maar dit bevorder ook kritiese denke. Volkleurfoto’s van Suid-Afrikaanse films word gebruik om filmiese aspekte te verduidelik. Aspekte wat onder andere bespreek word, sluit in: verskillende vorme van films, kamerawerk, redigering, kostuums en grimering, musiek en klank, hoe om resensies te skryf.
Leon van Nierop is een van Suid-Afrika se bekendste filmresensente. Behalwe TV-aanbieder en -vervaardiger en rolprentresensent vir verskeie publikasies, radio en televisie, is hy ook ‘n dosent, hy was spesiale professor in film en is steeds ‘n beoordelaar wat op verskeie panele dien. Sy vorige boek oor Filmstudie is heeltemal uitverkoop. Hierdie nuwe titel kan met vrug vir Huistaal en Eerste Addisionele Taal gebruik word, vir IEB- en staatskole. Die fokus van die boek is om die onderwyser in die klas met hierdie genre te help, deur voorbeelde van take en vrae vir die eksamen. Resensies en ‘n onderhoud met ‘n vervaardiger is ook ingesluit.
| Book Author | Leon Van Nierop |
|---|---|
| EAN | 9781776355525 |
| GTIN | 9781776355525 |


.
.
.
.
My Eerste Verf Met Water Kunsboek Pers
Grilgrypers 4, Meisie In Die Maanlig
Tales of Prehistoric World
Wie's Jy Mnr Slym
Roepman
Go Wild: Elephants
African Wildlife Quiz Book
Stories In Die Wind
Frogkisser
Middernag Fees
Hoezit: My Liggaam
Woordenaar Van Tah
Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT
Strand Toe
African Elephant
Can You See: Little Elephant?
Murasie
Potjie Pot Poems
Leesgids: Perseus
Elf Dae In Parys
Heleen En Die Heks Meet Hoofpyn
Tippie: Leer My Lees Boekpak, Vlak R
Willem Die Wreedaard
Bible Trivia Devotional
Eier
God's Word Is Great
Colour Burst: Hungry Caterpillar
Lira
Best Books Gegradeerde Leesreeks
Malory Towers 2, Second Term
Willem Poprock
Wikkels Vark, Is Dit Slaaptyd?
My Big Baby Book
Briewe Van Mieliepit
Verleiding Van Eva De Winter
Tarot Card Colouring
Brave Queen Esther
One Direction In My Pocket Slipcase
Sooley
Colourburst: Unicorns
Reën Vir Stofvlei
Tippie Write And Wipe: Letter Formation 