Donkerster
.N$240.01
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Annerle Barnard het in die dorp Musina die lig gesien. Sy was kleintyd mal oor boomklim, mango’s en boeke en het graag op huise en motorhuise se dakke rondgehardloop en van die een na die ander gespring — en ook ’n keer of wat baie hard geval. Sy het aan die Noordwesuniversiteit ’n BA honneursgraad in Engels verwerf. Op universiteit reeds het sy geweet sy wil nie slegs die palet wees nie, maar eerder die verfkwas. Ná afloop van haar studies het sy die onderwys betree en daarna die korporatiewe sektor. Tans skryf sy en speel skooltaxi vir haar jongste seun. Sy woon in Bloemfontein saam met haar man en twee baie sportiewe seuns. Haar ewe sportiewe stiefdogter woon in Gauteng en kuier graag by haar Bloemfontein-familie.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780637007351 |
| GTIN | 9780637007351 |


De Wet Hugo
Fanie Viljoen
Eldridge Jason
Martie Preller
Elf Dae In Parys
Jungu Josh 1, Goue Kalbas
First Sticker Book: My Day
Mara
Grilgrypers 5, Die Groen Watergraf
Super Sticker Book
Otters 6: Skateiland Van Die Seychelles
Die Boek Van Gelukkige Eindes 