Dolfie Weerwolfie 1
.N$180.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Toe Dolfie wakkerword is dit nog pikdonker. Die maan skyn deur die venster. Dis ‘n spesiale nag. Sewe, dink Dolfie. Uiteindelik is ek sewe jaar oud! Dan skrik hy. Skielik het hy hare regoor sy lyf! Sy hande en voete is nou pote. En hy het sowaar ‘n stert! Hy is … ‘n weerwolf! Toe sy vriend Timmie opdaag, kla Dolfie “Ek wil nie ‘n weerwolf wees nie!†“Dalk gaan dit vanself weg,†stel Timmie voor. “Ja, jy kan maklik praat,†grom Dolfie. “En wat as dit nie weggaan nie? Wat dan?
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780799399066 |
| GTIN | 9780799399066 |


.
Jaco Jacobs
David Walliams
Marieta Nel
Pharos Junior Tweetalige Skoolwoordeboek Afr/Eng
Colourburst: Unicorns
Stickers: Fantasties
Puzzle 500 Stukke
How To Draw The Gruffalo And Friends 