Doen Dinge
Fanie ViljoenFree shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Vir die kind wat altyd iets soek om te doen – maar nie weet wat nie! Die boek het soveel oulike idees – jou kop sal BARS! Kunsprojekte, inkleuraktiwiteite, wetenskapeksperimente, sport, speletjies en meer! Met 366 dinge om te doen (plus bonusaktiwiteite soos Kerskaartjies maak) sal kinders nooit weer die gevreesde woorde: Ek is verveeeeeld sê nie.
| Book Author | Fanie Viljoen |
|---|---|
| EAN | 9780639600642 |
| GTIN | 9780639600642 |


.
.
.
.
Toorbos
Die Boek Van Gelukkige Eindes
Secret Seven 5, Go Ahead Secret Seven
Lyfskap
Mystery Of The Night Watchers
Kanaan
Baby's First: Baby Animals
Orphans Of St Halibuts
First Sticker Book: My Day
Revenge Of Seven
Mission Survival 1, Gold Of The Gods
Davel-Vroue 2: Willemien
My Eerste Boek Oor Speelgoed 