Dis Mos Nou Afrkaans
.N$310.01
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Voel Afrikaans soms vir jou soos ‘n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op ‘n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieënde vaandels sal slaag. Die boek is ‘n omvattende, gebruikersvriendelike naslaanbron wat deur sowel onderwysers as leerders gebruik kan word. Die skrywers het saam meer as 50 jaar ervaring van Afrikaans-onderrig en 11 jaar as nasieners in die NSS-eksamen.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781776073740 |
| GTIN | 9781776073740 |


Hilary Cawood
Dewald Koen
Hilary Cawood
Liesl Janse Van Rensburgh
Alles-In-Een Lewensvaardighede Gr R Onderwysersgids
Alles-In-Een Gr 3 Pret Met Afrikaans
Hartedief
Kry Vir Jou
Alles-In-Een: Gr 2 Leer Lees En Skryf
Talon
Studiegids: As Mens Geluk Kon Proe
Studiegis: Perfekte Brander En Ander Verhale
Studiegids: Blinkertjies In Pa Se Baard
Suidooster Draak
On The Savage Side
Warriors Of God
Alles-In-Een Gr 3 Fun With English Workbook
Kobra 