Die Waarheid Oor Visvingers
.N$100.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS
Hierdie kinderverse is ’n kraakvars versfees wat nie probeer korrek of prekerig wees nie. Dis lekker aweregs, subversief en wild. Oupa kry geld vir slegte maniere (ongeskiktheidspensioen) Ouma is ’n koningin want sy kondig aan dat sy op die troon gaan sit. Al die kind se katjies raak stukkend, want hulle moet altyd reggemaak word. Rooikappie ruk ’n rewolwer uit, skiet die wolf dood met die uitroep: ‘Welkom by ons nuwe Suid-Afrika!’ Ma se bonesop maak moles in die klaskamer. Die kinders is stout en vindingryk en immer in die moeilikheid. Dit herinner aan Roald Dahl en David Walliams. Die Afrikaans is uit die boonste rak en die metrum is onweerstaanbaar.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781485311027 |
| GTIN | 9781485311027 |


Jaco Jacobs
.
.
Jaco Jacobs
Verleiding Van Eva De Winter
Stink 2: The Incredible Super-Galactic Jawbreaker
Wie's Jy Mnr Slym
Zack Is Back Omnibus
Mission Survival 3, Sands of The Scorpion
Bomani Meerkat: Two Jealous Meerkats
Bomani Meerkat Colouring Book
Gerook
Brenda Is A Sheep
Stories In Die Wind 