Die Versoeking Van Thomas Maas
Chris KarstenN$330.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Ella Neser is terug van haar Karibiese skeepsvaart, en soort van terug in Lou se arms. Haar nuwe opdrag, as private speurder, is ‘n bisarre een. Donna Maas, eggenoot van die sielkundige Thomas Maas, is oortuig haar man het ‘n skelmpie. En dit is Ella se taak om dit te bewys.
Die roman begin by die einde, waar Ella haar verslag optik. Daar is ‘n moord gepleeg, maar wie is die slagoffer en wie die skurk? ‘n Verbysterende roman deur een van die top- spanningsromanskrywers in Afrikaans.
| Book Author | Chris Karsten |
|---|---|
| EAN | 9780798181167 |
| GTIN | 9780798181167 |


Sidney Gilroy
Rudie Van Rensburgh
Francois Bloemhof
Peet Venter
First Sticker Book: Superheroes
Leesgids: Perseus
Etch Art
Sindele The Stork: Secret Admirer
Alles-In-Een Gr 3 Pret Met Afrikaans 