Die Uile 9: In Die Wapad
Cor DirksN$180.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS
Die vyf vriende bekend as die Uile kan aan geen lekkerder manier dink om hul somervakansie te spandeer as ‘n fietstoer deur Mpumalanga nie. Natuurlik is die avontuur nie sonder onvoorsiene uitdagings nie. Die asems word opgehou wanneer Berrie se fietsketting breek op ‘n smal bruggie terwyl daar ‘n voertuig van voor kom. Sal die Uile hierdie keer weer uit die moeilikheid kan kom? Gelukkig ontmoet hulle ‘n vriendelike vragmotorbestuurder wat aanbied om hulle teen die lang bergpas uit te neem. Of is dit eerder ongelukkig?
| Book Author | Cor Dirks |
|---|---|
| EAN | 9781869195649 |
| GTIN | 9781869195649 |


Martie Preller
Bets Smith
Zelda Bezuidenhout
Rudie Van Rensburgh
Manga: Warriors
Willem Die Wreedaard
Salmaklak n Legende Van Die Vaalrivier
Ghoempie
Klapper Die Draak, Die Groot Towernaar
Atir En Die Kameelperd
Heleen En Die Heks Meet Hoofpyn
Wikkels Vark, Is Dit Slaaptyd?
Neem Gerus
Christo Wiese: Risiko En Rykdom
Fisika Esperimente
Tania Brink Omnibus 