Die Uile 8: By Die See
Cor DirksN$180.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS
Watter seun wat sy bendenaam waardig is, sal net staan en toekyk wanneer honderde duisende rande se diamante na ‘n boot gesmokkel word? Toe Jorsie se ouers sy vier vriende saam see toe nooi, het hulle geweet dit sal nie ‘n rustige vakansie wees nie. Maar die gevaar en opwinding wat sou volg, kon hulle nooit voorsien nie. Dit beteken natuurlik nie dat Jorsie, Philip, Vaatjie, Berrie en Hennie – wat hulleself die Uile noem – na moeilikheid soek nie, maar…
| Book Author | Cor Dirks |
|---|---|
| EAN | 9781869195632 |
| GTIN | 9781869195632 |


P.G Du Plessies
Vita Du Preez
Cor Dirks
Zelda Bezuidenhout
Book Of Sisters
Tippie LTR, Activity Set 2, Level 2
Wimpy Kid, The Deep End
Giraffes
Ja! Kleuter Inkleurboek
Tippie LML, Aktiwiteitstel 4, Vlak 1
Wikkels Vark, Is Dit Slaaptyd?
Salmaklak n Legende Van Die Vaalrivier 