Die Uile 7: Langs Die Limpopo
Cor DirksN$180.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS
Vir ‘n meedoenlose smokkelbende is die bome langs die Limpoporivier die ideale plek vir hul skelmstreke en hulle verwag nie dat vyf dapper seuns van Kranskopc en ’n man wat gebrei is deur die Kalahariwoestyn, met hulle paaie sal kruis nie. ‘n Vakansie langs die Limpopo hou ongetwyfeld avonture vir die Uile-bende in – veral omdat hul goeie vriend Wadda, die woestynmens, saamgaan. Maar die afgelee boswereld is nie net vir die vriende aanloklik nie. Wanneer honger krokodille boonop tot die gevaar gevoeg word, moet Philip en sy vriende vinnig dink en optree.
| Book Author | Cor Dirks |
|---|---|
| EAN | 9781869195496 |
| GTIN | 9781869195496 |


Marga Jonker
Fanie Viljoen
Sonel Combrinck
Elizabeth Wasserman
Ja Kleuter Bybelstories
Siener In Die Suburbs
Leer Van Vorms En Teenoorgesteldes
Zack Is Back Omnibus
Avonture Op Die Plaas: Boel En Dolla
Prente By n Uitstalling
Classics: Fairy Tales, Myths And Legends
Hoenderdief
My Gunsteling Slaapstories
Tobie Welgemoed En Ongewone Troetelgoed
Grilgrypers 4, Meisie In Die Maanlig 