Die Uile 3: Breuk Onder Die Uile
Cor DirksN$180.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS
Wat niemand ooit sou glo nie, het toe wel gebeur: ‘n skeuring onder die Uile-geledere. Berrie is die een wat uit die hegte kringetjie wegbreek het. Met krieket kan hy en Philip nog saam speel sonder om werklik saam te werk. Maar toe breek die rugbyseisoen en daardie belangrike naelbyterwedstryd teen Excelsior aan. In die doodsnikke van die stryd is dit nog net Berrie se skopskoen wat die telling in Kranskop se guns kan beklink. Berrie met die pynlike gebreekte sleutelbeen en Philip wat die bal soos altyd vir hom stel…
| Book Author | Cor Dirks |
|---|---|
| EAN | 9781869194505 |
| GTIN | 9781869194505 |


Martie Preller
Sonel Combrinck
Ben Venter
De Wet Hugo
Speurder Sammi
Alles-In-Een Lewensvaardighede Gr R Onderwysersgids
Rower Hotsenplots
Wat Werner Doen Met Sy Drie Miljoen
Best Books Gegradeerde Leesreeks
Leonard
Woerts In Die Hoekie
Hoenderdief
Grilgrypers 1, Vloek Van Vreesbaai
Wiskunde Gee Maagpyn
Ghoempie
Studiegis: Perfekte Brander En Ander Verhale
Wie's Jy Mnr Slym
Atir En Die Kameelperd
Hans Gee Herklaas Horings
Rooigety
Tania Brink Omnibus 