Die Uile 13: In Die Gimnasium
Cor DirksN$180.00
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS
Die vyf Uile is nou jongmanne. Hul skooldae op Kranskop is verby, maar die avontuurlus leef steeds voort waar dié ouens hulle bevind: die leërgimnasium.
Hier is die korporaals en luitenante manne om mee rekening te hou. Sal die Uile al die uitdagings, die bloedsweet en boelies in die gimnasium oorleef?
| Book Author | Cor Dirks |
|---|---|
| EAN | 9781869195670 |
| GTIN | 9781869195670 |


.
Cor Dirks
Madelein Rust
Rudie Van Rensburgh
More As Ons Groot Is
Grilgrypers 4, Meisie In Die Maanlig 