Die Uile 11: En n Tier
Cor DirksN$180.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS
Op Kranskop is daar nie ‘n tekort aan koshuisstreke, avontuur of raaisels wat opgelos moet word nie. Wanneer ’n groot sirkustier boonop uit sy hok ontsnap, is dit die begin van selfs meer aksie. Philip en die Uile word nie toegelaat om aan die gewapende soektog deel te neem nie, en besluit om dan maar na geitjies in die biologieklas te gaan soek. Maar sal hulle dalk in die proses op iets afkom wat veel groter en gevaarliker as ‘n geitjie is?
| Book Author | Cor Dirks |
|---|---|
| EAN | 9781869195663 |
| GTIN | 9781869195663 |


Vita Du Preez
.
De Wet Hugo
Jaco Jacobs
Anderkant Die Blou
Alles-In-Een: Gr 2 Leer Lees En Skryf
Mixtape Van Die Liefde
Hoenderdief
Mooihoekbos: Boeta Skrik Groot
Ghoempie
Woerts In Die Hoekie
Jungu Josh 1, Goue Kalbas 