Die Spinnebotte Slaan Toe
.N$160.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Laerskool Klipdassie kry besoek van Dr. Ragno en sy dogter, wat vir die leerders ‘n demonstrasie kom gee van die robotiese spinnekoppe wat hulle bou. Maar ‘n juffrou stuur Georgi, Frikkie en Enzo uit die saal! Die drie maats sluip na ‘n kamertjie onder die verhoog, vanwaar hulle steeds alles sien. Maar die deure sluit en die nare doktor en sy dogter wys hulle ware kleure. Wat hulle nie weet nie, is dat drie baie vindingryke kinders hulle dophou . . . met robotiese planne van hulle eie!
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780624094142 |
| GTIN | 9780624094142 |


Tertius Janse van Rensburg
Jaco Jacobs
.
Theresa Van Baalen
Potjie Pot Poems
Pret Met Wiskunde Gr 3
Suidooster Draak
Nag Pikkewyntjie
Klein Beertjie: Vetrou Op God
Malory Towers 2, Second Term
Diary Of A Wimpy Kid, The Getaway
Die Fantastiese Avonture Van Theo En Die Kat
Z is vir Zackie, Boekpak 1
Die Skool Van Rampspoedige Talente 