Die Monster In My Melkskommel
.N$240.01
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Lexi word deur ’n monster gejag. ’n Zombie … nee, ’n zombie gekruis met ’n tokkelossie. ’n Zombeloshé. Niemand glo haar nie, behalwe haar nuwe vriende by die traumasensitiewe skool waarnatoe sy nou moet gaan nadat hulle gesin aangeval is tydens ’n inbraak. Saam met Zinzi, Taliep en Michael besluit Lexi: sy gaan die monster vang en uitvind wie daaragter steek. Sy is paraat en het ’n rugsak vol wapens en planne. Maar onverwagte vriendskappe, onverwagte ontdekkings en onverwagte gevoelens laat haar als bevraagteken wat sy gedink het sy weet. Wat is waar, en wat is net in haar kop? ’n Unieke en spanningsvolle verhaal wat op ’n empatieke en humoristiese wyse sensitiewe kwessies rondom trauma behandel. René van Zyl se toetrede tot jeugfiksie is vars en vol impak.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780637000871 |
| GTIN | 9780637000871 |


Jaco Jacobs
Martie Preller
Madelein Rust
Rudie Van Rensburgh
Ickabog
Elevation Book 3: The Fiery Spiral
Revenge Of Seven
Glam Divas
Restaurant At The End Of The Universe
Sabotage On The Solar Express
Double Dork Diaries 3
Vega Jane: End Of Time
Isla And The Happily Ever After
Frogkisser
Dierestories 4
Zackie Mostert Omnibus 2
Blabber Mouth And Sticky Beak
Reën Vir Stofvlei
Circus Of Adventure
Die Skool Van Rampspoedige Talente
My Eerste Boek Oor Speelgoed
Horrid Henry And The Zombie Vampire 