Die Meisie Met Uitroeptekens In Haar Oë
.N$220.00
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Of jy nou glo in die noodlot of blote geluk of liefde met die eerste oogopslag, alle liefdesverhoudings moet iewers begin. Dié bundel bevat verhale oor eerste ontmoetings deur gevestigde skrywers soos Jaco Jacobs, Zelda Bezuidenhout, Refiloe Moahloli en Sally Partridge en nuwe stemme soos Cliffordene Norton en Mercy Kannemeyer.
Die verhale is soms romanties, soms snaaks, soms alledaags, soms buitengewoon … en die eindes meestal gelukkig. Die bundel is ryk aan diversiteit en bied ’n verskeidenheid wat betref identiteit, karakters en agtergronde.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781776250387 |
| GTIN | 9781776250387 |


Zelda Bezuidenhout
Ben Venter
Cor Dirks
De Wet Hugo
Ghoempie
Lea Lief: Muisvalle En Maan Melkskommels
Franz Marx: Uit Die Perd Se Bek
O Monster Moenie My Opeet Nie
Wie's Jy Mnr Slym
Openbaring
Colour Burst: Hungry Caterpillar
Whitey: Sakereus Van Shoprite
Moomin Colouring Diary
Siener In Die Suburbs 