Die Lewe Se Vuil Houe
Fanie ViljoenN$210.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Niemand mag uitvind van die vuil hou wat die Lewe vir Dewie gegee het nie. “Jy sal nie iets doen wat jou ma sal seermaak nie, nè, Dewie?” vra sy amper pateties. Sy hart slaan ’n slag oor. “Nee, Ma.”“Belowe?” Dewie Koster leef onder sy ma se berge opgaargoed. Dit word elke dag erger. Sy koop en koop en koop. Alles pak sy in hulle woonstel. Alles. Dewie moet daarmee saamleef.Of dalk kan hy skelm van sy ma se gemors begin ontslae raak.Sy mag net nie daarvan uitvind nie. Net soos ander mense nie mag uitvind hoe hulle in daardie deurmekaar woonstel leef nie. Veral nie sy pelle nie. Ook nie Jadey Ewerts, die vreemde meisie met haar boeke en slim sêgoed en oë wat uit ’n ander wêreld na hom kyk. Niemand mag uitvind van die vuil hou wat die Lewe vir Dewie gegee het nie.
| Book Author | Fanie Viljoen |
|---|---|
| EAN | 9780637001397 |
| GTIN | 9780637001397 |


Cicelia Steyn
.
Madelein Rust
Fanie Viljoen
Tippie, LTR, Activity Set 4, Level 1
Die Klein Boek Van : Katastrofiese Kattekwaad
Regte Egte Raaisels
Wetenskap
Potjie Pot Poems
KleinBoek Van Hipercool Hondetoertjies
Ontdek Die Menslike Liggaam
Spring
My First Book: SA Creepy Crawlies
Jopie Fourie
Questions And Answers For The Classroom Gr 7-9
Tippie LML, Aktiwiteitstel 3, Vlak 2
Vind Uit: Ingenieurswese
Leer Van Vorms En Teenoorgesteldes
Ja! Kleuter Inkleurboek
Tippie LML Aktiwiteitsboek
Superhero Things To Make And Do 