Die Klein Boek Van: Nog Fantastiese Feite
Fanie ViljoenN$50.00
8 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Klein boekies, maar hope pret!
Het jy geweet …
• sonsondergange op Mars is blou?
• daar is ‘n sebra met kolle in plaas van strepe?
• dat aliens dalk regtig bestaan?
Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier
“klein boeke†leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor spoke,
mensegewoontes en daar is selfs een wat jou kind kan leer om towertoertjies te
doen. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!
| Book Author | Fanie Viljoen |
|---|---|
| EAN | 9780639602585 |
| GTIN | 9780639602585 |


.
.
.
Fanie Viljoen
Aksieheld Austin 3, Onheil Van Skedelbaai
Really Big Questions For Daring Thinkers
My Stand-Up Farm Animals
Die Muishuis: By Die Teater
Puff The Magic Dragon
Die Klein Boek Van: Gruwelike Geheime
Wanneer Is Eendag
Een Minuut Vir Die Haan
Gruffalo's Child
Tower At The End Of Time
Maths Basics 4
Because Of Winn-Dixie 