Die Keiser Se Duim
Chris KarstenN$360.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Ella Neser en Lou Pepler werk weer saam as private ondersoekers. Maar die dag voor Ella op pad is Brugge toe, daag ’n familielid van Lou se eks op en smeek hulle om hulp. Liesbet se broer en sy neef is wynboere wat in Hongarye op ’n wynlandgoed naby Boedapest werk. Maar nou het hulle verdwyn. Lou moet tog dringend die twee jong boere in een stuk terugbring.
So vertrek Ella na België, en Lou na Boedapest. Maar iewers duskant die Donau regeer daar ’n mafioso met die mag van ’n keiser.
| Book Author | Chris Karsten |
|---|---|
| EAN | 9780798184847 |
| GTIN | 9780798184847 |


Erla Diedericks
Elmarie Viljoen-Massyn
Peet Venter
Jaco Wolmarans
Saliger
As Jy Van Moord Droom
Kyk, Voel, Vat: Plaas
Lift the Flap: First 100 Numbers
Afreis Van Abel Lotz
Kobra
Groot Baba Boek
Blood And Silver
Magical Creatures
Middernag 