Die Feetjiepolisiediens
.N$180.00
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Almal in Feetjieland kan rustig slaap met Kaptein Fanie en Sersant Saarkie van die Feetjiepolisiediens wat ‘n oog oor hulle hou! Daar is drie sake wat ondersoek moet word: in die Groot Woud by die De Beer-huis het iemand ingebreek en al die pap geëet, Jan Christoffel Reus se hennetjie wat goue eiers lê, is gesteel en Hansie en Grietjie Fick is weg . . . te midde van vreemde gebeure by Mevrou Le-Vy se gemmerbroodhuisie.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780624094159 |
| GTIN | 9780624094159 |


Crystal-Donna Roberts
GR von Wielligh
Fanie Viljoen
Jaco Jacobs
Lara Se Nare Prinses Hare
Woordenaar Van Tah 