Die Drie Lewens Van Hannali Human
Connie LuytN$300.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Reeds as ’n dogtertjie in Kenia leer Hannli die pyn van verlies ken. Ná die MauMau-aanvalle, moet sy en haar gesin hul plaas verlaat en Suid-Afrika toe verhuis. As student beleef sy ’n erge trauma waarvan net haar ouma Hannie, by wie sy haar sesde sintuig geërf het, weet. Toe kom Buks Vermaak, en ná jare se gesukkel, ’n dogtertjie, Nell. Maar ’n droomhuwelik met Buks was haar nie beskore nie. Toe hy sterf, verkoop sy die huis in Pretoria en gaan woon in hulle strandhuis in Salt Rock. Sal haar ouma se belofte van ’n gelukkige lewe vir haar hier op Salt Rock waar word – of lê haar geluk verder noord in die Afrika-landskap van haar kindertyd?
| Book Author | Connie Luyt |
|---|---|
| EAN | 9781776380060 |
| GTIN | 9781776380060 |


Francois Smith
Hans Du Plessis
Zirk van den Bergh
Ruan Kemp
Brain Fizzing Facts
Fold-Out Timeline Planet Earth
Tippie LML, Aktiwiteitstel 1, Vlak 2
One Direction In My Pocket Slipcase
n Hart Is Net Atome
More As Ons Groot Is
Mixtape Van Die Liefde
Ek Wens Ek Wens
Droomvangers
Elf Dae In Parys
Doggy Dave: Colourful Day 