Davel Vroue 6: Maryn
Chanette PaulN$250.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die Davelvroue bestaan uit sewe boeke: Tamara, Willemien, Annabella, Deborah en Isabelle, Maryn en Fleur. Die reeks, wat in 2006 verskyn het, word nou heruitgegee op aandrag van lesers. Benewens die kwessie van vroue se bemagtiging, spreek Die Davelvroue ook eg Suid-Afrikaanse en spesifiek Afrikaanse geskiedkundige kwessies op subtiele wyse aan, alhoewel die genre steeds fokus op vroue se belewing van die liefde.
Maryn (1933, Tamara se jongste dogter) is ʼn oujongnooi en nie veel meer as ʼn konfytkokertjie in die oë van die eienaar van die laventelplaas La Lavende nie. Maar sy moet help om Bergendal vir die Davels te red en uit die kloue te hou van die einste laventelman wat agter hulle lemoenboorde se bloeisels aan is – selfs al is hy die man wat haar wat haar bedwelm met sy kerslelie oë.
| Book Author | Chanette Paul |
|---|---|
| EAN | 9780799351538 |
| GTIN | 9780799351538 |


Barend Vos
E Kotze
Chanette Paul
Jan Van Tonder
Tippie Skryf En Uitvëe: Boek 5
Three Echoes
Clever Cub And The Easter Surprise
Tom And The Best Prank Ever
Joy Kids! People Trusting God 