Davel-Vroue 2: Willemien
Chanette PaulN$250.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die Davelvroue bestaan uit sewe boeke: Tamara, Willemien, Annabella, Deborah en Isabelle, Maryn en Fleur. Die reeks, wat in 2006 verskyn het, word nou heruitgegee op aandrag van lesers. Benewens die kwessie van vroue se bemagtiging, spreek Die Davelvroue ook eg Suid-Afrikaanse en spesifiek Afrikaanse geskiedkundige kwessies op subtiele wyse aan, alhoewel die genre steeds fokus op vroue se belewing van die liefde.
In Willemien (1909, Tamara se broerskind) speel die taalstryd ’n rol. En die romantiese vraag hier is: Wat gebeur as ’n vrou, wat ’n konsentrasiekampkind was en wie se hele familie feitlik uitgewis is deur die Engelse, verlief raak op ’n Ier? En as sy boonop ’n stryder vir die taal is en haar liefde vir die man verg dat sy Ierland toe moet trek?
| Book Author | Chanette Paul |
|---|---|
| EAN | 9780799351491 |
| GTIN | 9780799351491 |


.
Dalene Mattee
Sophia Kapp
Jacolet vd Berg
Ouma Mollie En Die Mensvreter
God's Word Is Great
Gerook
Tippie Write And Wipe: Visual Perception
Speurder Sammi
Tippie LML, Aktiwiteitstel 3, Vlak 2
Die Twee Torings
Vrae En Feite Vir Feitevrate
One Direction In My Pocket Slipcase
Kid's Heroes: Puzzle Bible
Die Vroue Van Kosmoslaan 