Dagboek Wimpy 6, Kamerkoors
Jeff KinneyN$190.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Greg Heffley is in groot moeilikheid in Dagboek van ’n Wimpy Kid: Kamerkoors. Skooleiendom is beskadig en hy is die hoofverdagte in die saak. Maar hy is egter onskuldig, of eintlik, redelik onskuldig.
Die owerhede stel ondersoek in maar ’n frats sneeustorm tref die dorp en die Heffley-familie word binnenshuis ingeperk. Greg weet dat wanneer die storm bedaar en die sneeu smelt, sal hy die saak moet hanteer. Maar kan enige straf erger wees as om met jou familie ingehok te wees vir die vakansie?
| Book Author | Jeff Kinney |
|---|---|
| EAN | 9781485900139 |
| GTIN | 9781485900139 |


Hennie Aucamp
Crystal-Donna Roberts
.
.
Ouma Mollie En Die Mensvreter
Lift the Flap: First 100 Numbers
Bastian Blom 3, Woedende Weerwolf 