Dagboek Wimpy 16, Kolskoot
Jeff KinneyN$195.01
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Greg Heffley en sport is nie maats nie. Na ’n rampspoedige atletiekbyeenkoms by die skool besluit Greg hy is eens en vir altyd klaar met die sportwêreld. Maar nadat sy ma hom aanpor om sport nog een kans te gun, stem hy onwillig in om vir basketbal in te skryf.
Die proewe is ’n ramp, en Greg is oortuig hy gaan nie gekies word nie. Maar hy kry onverwags plek in een van die dorp se spanne. Wanneer Greg en sy spanmaats die seisoen begin, lyk die kanse skraal dat hulle selfs ’n enkele wedstryd gaan wen. Maar in sport kan enigiets gebeur.
Sal Greg sy kans aangryp wanneer alles op die spel is en hy die bal in sy hande het? Of gaan hy die kolskoot verbrou?
| Book Author | Jeff Kinney |
|---|---|
| EAN | 9781485901334 |
| GTIN | 9781485901334 |


Jaco Jacobs
.
Marieta Nel
Fanie Viljoen
My Eerste Verf Met Water Kunsboek Geel
Good Night, Good Day
Die Bybel: Bruin - Super Grootdruk
The Gruffalo: Festive Sticker Book
Die Toeligtings Bybel: Blougroen
I'll Wait Mr Panda
6 Weke Van Thomas En Ella 