Dagboek Wimpy 15, Diepkant
Jeff KinneyN$195.01
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
n Diepkant, die 15de boek in die Dagboek van ’n Wimpy Kid-reeks, uit die pen van Jeff Kinney, topskrywer van #1-internasionale blitsverkopers, kies Greg Heffley en sy gesin koers op ’n kampreis, gereed vir ’n grootse avontuur. Maar sake neem ’n onverwagse wending en hulle beland sonder uitkomkans in ’n karavaanpark wat allermins ’n somerparadys is. Wanneer die reën neerstort en die watervlak begin styg, wonder die Heffleys of hulle die vakansie kan red, en of hulle dalk al klaar te diep in die sop is.
| Book Author | Jeff Kinney |
|---|---|
| EAN | 9781485900740 |
| GTIN | 9781485900740 |


Jaco Jacobs
GR von Wielligh
Jaco Jacobs
.
I Spy Island
Supervillain
My Eerste Tweetalige Woordeboek
Can I Join Your Club
Orphans Of St Halibuts
Secret Seven 5, Go Ahead Secret Seven
The Fuzz-Fuzz
Woerts In Die Hoekie 