Dagboek Van n Dork 5
.N$149.99
24 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Dagboek van ‘n dork is vir almal wat al ooit soos die grootste dork in die wêreld gevoel het. ‘n Reeks oor Nikki Maxwell en haar lewe vol drama en dinge.
Mackenzie wil haar rubriek gebruik om stories oor Brandon te versprei! Nikki besluit om by die koerant te werk om haar dop te hou! Maar later voel dit of SY hulp nodig het. Kan sy byhou en vir Mackenzie keer?
Lees Nikki se dagboek en maak reg om die dork in jou ’n drukkie te gee!
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780798182607 |
| GTIN | 9780798182607 |


.
Jaco Jacobs
GR von Wielligh
Jaco Jacobs
Eier
Hoenderdief
Badboek: By
Gerook
Atir En Die Kameelperd
n Bangmaak-Storie
Tippie LML Aktiwiteitsboek
Vat 5
Klapper Die Draak, Die Groot Towernaar
Wilde Diere
Suidooster Draak
Avonture Op Die Plaas: Boel En Dolla
Ouma Is n Kroek 