Brand
Fanie ViljoenN$260.00
5 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
‘n Storie oor obsessies. Arian en Estie is in Graad 11 in dieselfde skool. Arian is ‘n middelkind wat maar altyd in die skaduwee van sy immer-talentvolle en gewilde broer en suster leef, veral in die oë van hulle pa. Na hulle op sosiale media vriende word, begin Estie vir Arian stalk: Aanlyn, en later ook in die werklikheid. Eers is hy vir haar net nog ‘n misterieuse vreemdeling, maar soos wat sy hom dophou openbaar hy onwetend sy diepste geheime aan haar. Maar Estie het geheime van haar eie wat sy ten alle koste verberg, selfs toe sy en Arian later vriende word: Geheime wat haar haar enigste vriend kan kos.
| Book Author | Fanie Viljoen |
|---|---|
| EAN | 9780624084044 |
| GTIN | 9780624084044 |


Zelda Bezuidenhout
Zelda Bezuidenhout
.
Martie Preller
Die Draak Dief
Die Bybel in 366 Dae Vir Manne Van Geloof
Diary Of Wimpy Kid: The Deep End CD
Spring
Clever Cub: Learns To Obey
Rooigety 