Borrelgom
.N$240.01
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Bea Malan, oftewel, Koningin Bea, vind met ‘n skok uit haar ouers gaan skei en dat sy en haar ma na Johannesburg verhuis. Nou bevind sy haar tussen vreemde kinders in ‘n stad wat sy nie ken nie en ‘n skool wat sy nie verstaan nie. Maar namate haar geheim al swaarder op haar druk, beweeg sy nader daaraan om nuwe mense – en dinge – in haar lewe toe te laat. Sy sal moet grootword as sy nie wil toelaat dat die lewe haar soos borrelgom kou nie.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780798184502 |
| GTIN | 9780798184502 |


Eldridge Jason
.
Fanie Viljoen
Elizabeth Wasserman
Alles-In-Een: Onderwysersgids Afrikaans Gr 2 Huistaal
Bastian Blom 3, Woedende Weerwolf
Otters 6: Skateiland Van Die Seychelles
Lam Ter Slagting
Liefdesles
Grilgrypers 1, Vloek Van Vreesbaai 