Boomhuis Met 39 Vloere
.N$250.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS
Andy en Terry het nóg vloere aangebou by hulle fantastiese boomhuis! Nou is daar 39 vloere met allerhande prettige byvoegings – soos die wêreld se vreesaanjaendste tuimeltrein, ’n maller-as-mal-mallemeule, ’n reusetrampolien, en ’n disko om maar net ’n paar goed te noem. En die beste byvoeging van als? … Terry se nuutste uitvindsel … ’n masjien wat self boeke skryf en illustreer! Nou kan hulle meer speel en minder bekommer oor die sperdatum vir hul boek (waarmee hulle, soos elke jaar, laat is).
MAAR iets gaan verkeerd! Die masjien gaan berserk! En om die situasie te red, moet hulle Idiotus, die wêreld se grootste ONT-ontwikkelaar, se hulp inroep …
Dis dalk hul slegste plan nog …
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781485310914 |
| GTIN | 9781485310914 |


Jaco Jacobs
Jaco Jacobs
Jaco Jacobs
Fanie Viljoen
Emosies Op Die Plaas: Tjoppie
Daaglikse Wysheid Vir Dogters
Wie Het Tannie Frieda Opgevreet?
Wikkels Vark, Is Dit Slaaptyd?
Knorrige Kwêvoel
Prente By n Uitstalling
Wie's Jy Mnr Slym
Leonard
n Hond Sal Dit Beslis Nie Wees Nie
My Gunsteling Slaapstories
Atir En Die Kameelperd
O Monster Moenie My Opeet Nie
Klapper Die Draak, Die Groot Towernaar
Snurk En Die Seeman
Salmaklak n Legende Van Die Vaalrivier
6 Weke Van Thomas En Ella
Grilgrypers 4, Meisie In Die Maanlig
Woordenaar Van Tah 