Best Books Gr2 HT Gegradeerde Leesreeks
.N$85.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Hierdie leesreeks is in vier vlakke gegradeer, met vier boeke per vlak (’n totaal van 16 boeke per leesjaar of graad). Elkeen van die vlakke is ontwerp om progressief groter uitdagings te stel aan die leerder se oogspan, dekoderingsvermoë asook fonemiese vaardighede.
Die Best Books Gegradeerde Leesreeks stel die leerder bekend aan ’n groot verskeidenheid taalpatrone en gedrukte tekskenmerke. In die leesboeke gaan die leerders kennis maak met verhalende teks, strokiesprente, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies, eenvoudige toneelstukkies en grafiese teks. Namate die leser se lees- en skryfvaardighede ontwikkel, is daar aktiwiteite in die leesboeke ten opsigte van struktuur, woordeskat, woord- en sinsbou wat die leser kan voltooi. In elke boek word ’n aantal hoë-frekwensie sigwoordeskat uitgelig en geoefen.
Die leesboeke is spesiaal geskryf om die ontwikkelingsvlak, ervaringswêreld en sin van humor van die leerder in die Grondslagfase te akkommodeer.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781775894797 |
| GTIN | 9781775894797 |


Hilary Cawood
Hilary Cawood
Piekfyn
.
Studiegids: As Mens Geluk Kon Proe
Studiegids: Blinkertjies In Pa Se Baard
Next 365 Days
Trumpeter: Developing Language Skills: Workbook 2
Alles-In-Een Gr 3 Fun With English Workbook
Alles-In-Een Lewensvaardighede Gr R Onderwysersgids
Trumpeter: Simply Maths Workbook 2
Leesgids: Lukas Bou n Superkar
Trumpeter: Simply Maths Workbook 1 