Best Books Gegradeerde Leesreeks
.N$85.00
16 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
GEGRADEERDE LEESREEKS Huistaal Graad 1 VLAK 4 BOEK 2 | Skoolhandboeke & studiegidse: Letterkunde, kunste
Mart Meij , Beatrix de Villiers
Best Books
Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se
– taalvermoë
– ontwikkelingstadium
– ervaringswêreld
– belangstellingsveld en
– humorsin.
Die doel van die reeks is om die jong leser aan te moedig om vir genot te lees met inagneming van sy/haar
– oogspan
– fraseringsvermoë
– ervaringsbesit
– woordbegrip
– sigwoordeskat en
– klankmatige ervaring.
Die leesreeks bestaan uit 16 leesboeke per graad. Dit is volgens vier leesvlakke (van maklik tot moeilik) geskryf. Die leesboeke van ‘n vlak toon duidelike progressie met betrekking tot inhoud, woordkeuse, woordeskat en sinsbou.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781775894766 |
| GTIN | 9781775894766 |


.
.
.
.
Sprokiesperde 4, Sprankel Die Seeperdjie
Sammy And The Scyscraper Sandwich
Leesgids: Perseus
First Stories: Treasured Stories
Atir En Die Kameelperd
Hoenderdief
Neem Gerus
Fold-Out Timeline Planet Earth
Woerts In Die Hoekie
Heleen En Die Heks Meet Hoofpyn
Croc and Pickle, Level 1, Book 4, Run, Croc, Run
Go Wild: Sea Turtles
Tippie Ontdek, Leesboek 2 