Bastian Blom 1: Magtige Moerasmonster
Jaco JacobsN$170.00
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van ’n groot ou huis geleë. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping.
Bastian versamel graag vreemde goed, soos:
- valstande,
- ou brille,
- posseëls met vlermuise op, (Hy het nog net dertien – daar is nie baie seëls met vlermuise op nie.)
- skilderye van katte, (Hiervan hou Cheddar, sy troetelrot, glad nie.)
- porselein-uile,
- en boeke met spookstories.
Die vreemde en fantastiese goed in die antiekwinkel lei Bastian en sy vriendin Lindi keer op keer na allerlei ongelooflike avonture!
| Book Author | Jaco Jacobs |
|---|---|
| EAN | 9780799398786 |
| GTIN | 9780799398786 |


Marieta Nel
.
Jaco Jacobs
Jaco Jacobs
I'll Wait Mr Panda
Reën Vir Stofvlei
Prof Fungus 11, Sneeumasjien
Trumpeter: Developing Language Skills: Workbook 2
Leesgids: Lukas Bou n Superkar
Pumpkin Finds Her Kindness
I Spy Island
Trumpeter: My Alphabet And Work Book
Go Wild: Lions
Lam Ter Slagting
Dierestories 4
Max Die Dapper Gorilla
Briewe Van Mieliepit 