Baas Baba Se Baas
.N$100.00
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS
Vanaf die oomblik toe sy babasussie daar aankom, is dit vir Baas Baba duidelik SY is nou die baas. Die personeel is in vervoering oor haar en sien hom skaars raak maak nie saak wat hy doen, waar hy dit doen of hoe verregaande dit is nie. Toe gooi Baas Baba handdoek in. Maar gelukkig weet die nuwe baas net wat om te doen om die organisasie van ondergang te red Baas Baba se baas volg op Baas Baba. Dis n tong-in-die-kies-storie waaroor kinders EN ouers mal sal wees! Moet nie die film Boss Baby misloop nie!
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781485307853 |
| GTIN | 9781485307853 |


.
.
.
.
Krag
Go Wild: Sea Turtles
Tania Brink Omnibus
Siener In Die Suburbs
Otters 6: Skateiland Van Die Seychelles
Rooigety
Wikkels Vark Hou Snoekels Dop
Spring
Die Teenoorgestelde Is Net So Waar
Tippie LTR: Level 3, Book 3
One Direction In My Pocket Slipcase
n Hond Sal Dit Beslis Nie Wees Nie 