Anderkant Die Blou
Zelda BezuidenhoutN$160.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Lienke en Dezi se Kalkbaai-vakansie is vol verrassings. By die hotel ontmoet hulle vir Danroy, wat daar vakansiewerk doen. Saam met hom leer ken hulle al die mooiste plekke in die baai. Ook Danroy se “skwad”, en sy geliefde Uncle Kaz. Dan is daar ‘n tragedie op see wat Danroy en sy ma se lewe omkeer. Soos Uncle Kaz altyd sê: “Mens het net drie goete nodig om gelukkig te wees: iemand om lief te hê, iets om jou hande mee besig te hou, en iets om na uit te sien.”
| Book Author | Zelda Bezuidenhout |
|---|---|
| EAN | 9780624091929 |
| GTIN | 9780624091929 |


Vita Du Preez
Madelein Rust
Antjie Krog
Cor Dirks
Stickers: Baie Mooi
Perde Omnibus 1
Jungu Josh 1, Goue Kalbas
Grilgrypers 4, Meisie In Die Maanlig
African Wildlife Quiz Book
Spring
Doggy Dave: Colourful Day
Bomani Meerkat Inkleurboek
Brain Fizzing Facts
Bluey: Little Library
Neem Gerus
Lift the Flap: First 100 Numbers
Grilgrypers 5, Die Groen Watergraf 