Alles-In-Een: Wiskunde Gr 3; Onderwysersgids
.N$494.99
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die Wiskunde Onderwysersgids is ontwikkel volgens die vereistes van die KABV. Die onderrigplanne in die Onderwysersgidse beskryf volledig hoe, waar en wanneer elke bladsye in die Leerderboek gebruik moet word.
Die Onderwysersgids se CD bevat die jaarplan, vier kwartaalplanne, volkleurhulpbronne wat getallelyne, getallekaarte, somme vir assessering, simbole en prente insluit, werkvelle vir ekstra oefening na die Leerderboek se aktiwiteite voltooi is asook assesseringsvorms en rubrieke.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781775890614 |
| GTIN | 9781775890614 |


PHAROS
Camilla Eatwell
Liesl Janse Van Rensburgh
Alles-in-Een
Trumpeter: Simply Maths Workbook 1
Alles-In-Een: Klankboek Vir Leerders: Huistaal Gr3
Trumpeter: My Alphabet And Work Book
Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Onderwysergids Gr11
Studiegids: Al Wat Ek Weet 